Apedia

Die Het N Minute Van Bulls Sharks Vyf

Front Skryf kortliks 'n koerantverslag oor die verloop van die wedstryd.
Back Die Bulle het in die eerste vyf minute 'n drie gedruk. Teen halftyd het die Bulls 19 — 3 voorgeloop. Die tweede helfte het dit net so sleg met die Shark gegaan. Twintig minute voor die einde van die wedstryd is een van die Bulls se flanke met 'n geel kaart afgestuur. Hulle skopper is beseer en die plaasvervanger skop drie keer mis. Die Sharks het binne vyf minute twee driee gedruk. Twee minute voor die eind-fluitjie was die telling 17 —19 in Die Bulls se guns. Die Sharks het geleentheid vir 'n skepskop gekry, die Sharks het 20-19 gewen.

Learn with these flashcards. Click next, previous, or up to navigate to more flashcards for this subject.

Next card: Pa die hoe probeer willem sy aan einde

Previous card: Die se dat hoe probeer willem pa oortuig

Up to card list: Afrikaans from English